El Al Israel Airlines

El Al Israel Airlines
אל על
IATA ICAO Roepteken
LY ELY EL AL
Gestig1948
HoofspilleBen Gurion Internasionale Lughawe
LojaliteitsprogramMatmid
Vlootgrootte44
Bestemmings48
SitkamerKing David Lounge
HoofkantoorBen Gurion Internasionale Lughawe
Sentrale Distrik, Israel
Sleutelpersone
  • David Brodet (Voorsitter)
  • Avigal Sorek (HUB)
Webwerfwww.elal.co.il

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

El Al Boeing 737-8HX

El Al Israel Airlines Ltd (IATA: LY, ICAO: ELY),[1] wat handel dryf as El Al ("To The Skies" of "Skywards"), is die vlagskip-lugredery van Israel.[2][3] Die hoofkantoor is op Ben Gurion Internasionale Lughawe naby Tel Aviv.

El Al bedien slegs kosjermaaltye en vervoer geen passasiers op sabbat (Saterdag) en Joodse godsdienstige feesdae nie.

  1. "TASE Webtuiste - Profiel". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Februarie 2012. Besoek op 2 April 2014.
  2. Seabury APG. "EL AL Israel Airlines LTD" (in Engels). Seabury APG. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 4 Julie 2013.
  3. (en) "Flag carrier El Al thrives despite high fuel costs and competition". Flightglobal.com. 11 Februarie 2008. Besoek op 4 Julie 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search